Marg Helgenberger

Marg Helgenberger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Marg Helgenberger
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marg Helgenberger (gebore 16 November 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Species (1995), Erin Brockovich (2000), en In Good Company (2004), en in die televisiereeks CSI: Crime Scene Investigation (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy